Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toonhoogte
toonhoogte [boodskap #139500] Sun, 05 June 2022 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toonhoogte
Afbreking: toon•hoog•te
Samestelling: toon + hoogte


Selfstandige naamwoord: toonhoogte
Meervoud: toonhoogtes

Betekenis:
• Die waargenome frekwensie van 'n klank of noot.

Gebruik:
Toonhoogte is 'n gehooreienskap waarvolgens 'n klank van hoog na laag op 'n toonleer gerangskik kan word.

Afgelei:
• orkestoonhoogte
• stemtoonhoogte

Vertaling:
Engels: pitch
Nederlands: toonhoogte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterdig
Volgende onderwerp: uitloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:11:33 UTC 2025