waterdig [boodskap #139499] |
Sun, 05 June 2022 17:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterdig
Afbreking: wa•ter•dig
Samestelling: water + dig
Byvoeglike naamwoord: waterdig
Attributief: waterdigte
Betekenis:
• So dig dat water nie kan deurdring nie.
• (figuurlik) Wat nie vatbaar is vir interpretasie nie.
Gebruik:
• 'n Huis se dak behoort darem waterdig te wees.
• Sy storie is waterdig.
Sinoniem:
• waterbestand
Antoniem:
• deurdringbaar
• deurlaatbaar
Afgelei:
• spatwaterdig
• waterdigtheid
• waterdigting
Verwant:
• lekdig
• syferdig
• vogdig
Vertaling:
Engels: waterproof, watertight
Nederlands: waterdicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|