Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » profilakse
profilakse [boodskap #139497] Sun, 05 June 2022 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
profilakse
Afbreking: pro•fi•lak•se


Selfstandige naamwoord: profilakse
Meervoud:

Betekenis:
• Behandeling om 'n siekte te voorkom.

Gebruik:
• Vra jou dokter vir 'n profilakse teen malaria voordat jy na risikogebiede reis.

Sinoniem:
• siektevoorkoming
• voorbehoeding
• voorkoming

Afgelei:
• profilakties
• profilaktikum

Vertaling:
Engels: prophylaxis
Nederlands: profylaxe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: profilakties
Volgende onderwerp: interkommunikasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:12:54 UTC 2025