Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » profilakties
profilakties [boodskap #139496] Sun, 05 June 2022 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
profilakties
Afbreking: pro•fi•lak•ties


Byvoeglike naamwoord: profilakties
Attributief: profilaktiese

Betekenis:
• Wat siekte beveg of voorkom.

Gebruik:
• Vra jou apteker vir 'n profilaktiese middel teen malaria.

Sinoniem:
• kontraseptief
• preventief
• voorbehoedend
• voorkomend

Antoniem:
• anafilakties

Verwant:
• profilakse
• profilaktikum

Vertaling:
Engels: prophylactic
Nederlands: profylactisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvloeisel
Volgende onderwerp: profilakse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:11:06 UTC 2025