debiet [boodskap #139492] |
Sat, 04 June 2022 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
debiet
Afbreking: de•biet
Selfstandige naamwoord: debiet
Meervoud: debiete
Betekenis:
• 'n Uitgawe, verlies of verskuldigde bedrag (of so 'n inskrywing aan die linkerkant van 'n grootboek).
Gebruik:
• As 'n debiet by een rekening gevoeg word, moet 'n krediet by die teenoorgestelde rekening gevoeg word.
Sinoniem:
• afset
• skuld
• tekort
• verkoop
• verlies
Antoniem:
• krediet
Afkorting:
• dt.
Afgelei:
• debietkaart
• debietkolom
• debietnota
• debietrekening
Verwant:
• debiteer
• debiteur
Vertaling:
Engels: debit
Nederlands: debiet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|