Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winsgewend
winsgewend [boodskap #139490] Fri, 03 June 2022 12:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
winsgewend
Afbreking: wins•ge•wend
Samestelling: wins + gewend


Byvoeglike naamwoord: winsgewend
Vergrotende trap: winsgewender
Oortreffende trap: winsgewendste
Attributief: winsgewende
Partitief: winsgewends

Betekenis:
• Wat 'n voordeel of wins lewer; waarvan die opbrengs die koste oorskry.

Gebruik:
• Om 'n boerdery winsgewend te bestuur moet die produsent sy resultate gereeld ontleed en knelpunte uitskakel.

Sinoniem:
• betalend
• lonend
• profytlik
• rendabel
• voordelig
• vrugdraend

Antoniem:
• nie-winsgewend

Afgelei:
• winsgewendheid

Vertaling:
Engels: profitable, lucrative, paying
Nederlands: winstgevend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inhandig
Volgende onderwerp: uitstekend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:40:52 UTC 2025