inhandig [boodskap #139489] |
Fri, 03 June 2022 11:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inhandig
Afbreking: in•han•dig
Samestelling: in + hand + -ig
Werkwoord: handig in, inhandig
Verlede tyd: het ingehandig
Betekenis:
• Om iets met die hand in te lewer of in te dien.
Gebruik:
• Ek moet my taak môre inhandig.
Sinoniem:
• besorg
• indien
• ingee
• inlewer
Afgelei:
• inhandiging
Vertaling:
Engels: to hand in, submit
Nederlands: ingeven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|