Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verorber
verorber [boodskap #139486] Thu, 02 June 2022 17:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verorber
Afbreking: ver•or•ber


Werkwoord: verorber
Verlede tyd: het verorber

Betekenis:
• Om iets heeltemal op te eet.

Gebruik:
• Ek is nou so honger ek kan 'n hele bees verorber.

Sinoniem:
• eet
• nuttig
• opeet
• opvreet
• smul
• verslind
• verswelg
• vreet

Afgelei:
• verorbering

Vertaling:
Engels: to eat up, devour, consume
Nederlands: verorberen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rakelings
Volgende onderwerp: wee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:19:21 UTC 2025