rakelings [boodskap #139485] |
Thu, 02 June 2022 16:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rakelings
Afbreking: ra•ke•lings
Bywoord: rakelings
Betekenis:
• Wat so byna raak; vlak langs; net-net mis.
Gebruik:
• Die koeël het die soldaat rakelings gemis.
Sinoniem:
• amper
• byna
• hittete
• naby
• naelskraap
• skrams
Vertaling:
Engels: dangerously close
Nederlands: rakelings
Nota:
• Bywoord van hoedanigheid.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|