onsekerheid [boodskap #139484] |
Thu, 02 June 2022 16:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onsekerheid
Afbreking: on•se•ker•heid
Samestelling: on- + sekerheid
Selfstandige naamwoord: onsekerheid
Meervoud: onsekerhede
Betekenis:
• Wat nie seker is nie; die toestand of mate van twyfel.
Gebruik:
• In tye van onsekerheid vind fopnuus vrugbare aarde.
Sinoniem:
• aarseling
• besluitloosheid
• huiwering
• twyfelagtigheid
• vertwyfeling
Antoniem:
• duidelikheid
• oortuiging
• sekerheid
Vertaling:
Engels: uncertainty
Nederlands: onzekerheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|