beetpak [boodskap #139480] |
Wed, 01 June 2022 15:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beetpak
Afbreking: beet•pak
Werkwoord: pak beet, beetpak
Verlede tyd: het beetgepak
Betekenis:
• Om te gryp en vas te hou.
Gebruik:
• Moenie dat vrees jou beetpak nie.
• Ons het die boosdoener beetgepak en die polisie gebel.
Sinoniem:
• beetgryp
• beetkry
• beetneem
• beetvat
• gryp
• omklem
• takel
• vasgryp
• vasvat
Vertaling:
Engels: to lay hold of, seize, clutch, grapple, capture
Nederlands: beetpakken
Nota:
• Die voorste deel, "beet", is Nederlands vir byt.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|