Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swerf
swerf [boodskap #139477] Tue, 31 May 2022 14:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swerf
Afbreking: swerf


Werkwoord: swerf
Verlede tyd: het geswerf
Teenwoordige deelwoord: swerwende

Betekenis:
• Om doelloos of nomadies heen en weer te reis.

Gebruik:
• Israel swerf vir 40 jaar deur die woestyn.

Wisselvorm:
• swerwe

Sinoniem:
• dool
• dwaal
• rondgaan
• rondloop
• rondslenter
• rondtrek

Afgelei:
• rondswerf
• swerfgeld
• swerfhond
• swerfkat
• swerfling
• swerfsiek
• swerfster
• swerfsug
• swerfvalk
• swerfvoël
• swerftog
• swerwer

Vertaling:
Engels: to roam, wander, migrate
Nederlands: zwerven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eg.
Volgende onderwerp: wrang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:18:54 UTC 2025