Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lg.
lg. [boodskap #139475] Tue, 31 May 2022 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lg.
Afbreking: lg.


Afkorting: lg.

Betekenis:
• Afkorting vir laasgenoemde; wat laaste genoem is.

Gebruik:
• Ek hou van koekies en melk, maar lg. is seker gesonder.

Antoniem:
• eg.

Vertaling:
Engels: last-named, latter
Nederlands: laatstgenoemde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bg.
Volgende onderwerp: eg.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:32:07 UTC 2025