Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speelpark
speelpark [boodskap #139473] Tue, 31 May 2022 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
speelpark
Afbreking: speel•park
Samestelling: speel + park


Selfstandige naamwoord: speelpark
Meervoud: speelparke
Verkleinwoord: speelparkie
Meervoud van verkleining: speelparkies

Betekenis:
• 'n Park waar kinders kan speel en baljaar.

Gebruik:
• Langs die swembad is 'n speelpark met 'n glyplank, wipplank, rondomtalie en drie swaaie.

Sinoniem:
• speelgrond
• speelterrein
• speeltuin

Vertaling:
Engels: playground, playpark, play area
Nederlands: speelpark, speelplaats

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swemles
Volgende onderwerp: bg.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:42:40 UTC 2025