swemles [boodskap #139472] |
Di, 31 Mei 2022 11:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swemles
Afbreking: swem•les
Samestelling: swem + les
Selfstandige naamwoord: swemles
Meervoud: swemlesse
Verkleinwoord: swemlessie
Meervoud van verkleining: swemlessies
Betekenis:
• 'n Les om te leer swem.
Gebruik:
• Tydens die swemles sal die kinders leer om te dryf, water te trap en om met opblaas-vlerkies te swem.
Verwant:
• swemafrigter
• swemskool
Vertaling:
Engels: swimming lesson
Nederlands: zwemles
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|