spookhuis [boodskap #139471] |
Di, 31 Mei 2022 10:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spookhuis
Afbreking: spook•huis
Samestelling: spook + huis
Selfstandige naamwoord: spookhuis
Meervoud: spookhuise
Verkleinwoord: spookhuisie
Meervoud van verkleining: spookhuisies
Betekenis:
• 'n Huis waar dit spook (waar geeste dwaal en paranormale verskynsels voorkom).
• 'n Grillerige plek vir vermaak op kermisse of in pretparke.
Gebruik:
• Sy kry hoendervel toe sy in die ou spookhuis instap.
• Twee kaartjies vir die spookhuis, asseblief.
Vertaling:
Engels: haunted house
Nederlands: spookhuis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|