Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herset
herset [boodskap #139470] Tue, 31 May 2022 10:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
herset
Afbreking: her•set
Samestelling: her- (weer) + set


Werkwoord: herset
Verlede tyd: het herset

Betekenis:
• Om weer te reg te stel.
• Om van voor af te begin.

Gebruik:
• Die elektrisiën moes die stroombreker herset om kragvoer te hervat.
• My rekenaar het gevries en ek moes hom noodgedwonge herset.

Afgelei:
• hersette
• hersetting

Vertaling:
Engels: to reset
Nederlands: resetten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loef
Volgende onderwerp: spookhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:10:08 UTC 2025