doodtrek [boodskap #139468] |
Mon, 30 May 2022 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodtrek
Afbreking: dood•trek
Samestelling: dood + trek
Werkwoord: trek dood, doodtrek
Verlede tyd: het doodgetrek
Betekenis:
• Om 'n streep deur iets te trek.
• Om te ooreis deur te swaar te trek.
Gebruik:
• Jy kan jou spelfoute netjies doodtrek en korrigeer.
• As jy te veel toestelle inprop sal jy die battery doodtrek.
Sinoniem:
• deurhaal
• skrap
• uitkrap
Vertaling:
Engels: to cross out, strike through, delete; to overstrain
Nederlands: doorhalen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|