bewerkstellig [boodskap #139467] |
Mon, 30 May 2022 18:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bewerkstellig
Afbreking: be•werk•stel•lig
Werkwoord: bewerkstellig
Verlede tyd: het bewerkstellig
Teenwoordige deelwoord: bewerkstelligende
Gebruik:
• Om iets te laat gebeur; tot uitvoering bring.
Betekenis:
• Die poging om vrede te bewerkstellig het klaaglik misluk.
Sinoniem:
• aktualiseer
• daarstel
• realiseer
• teweegbring
• veroorsaak
Afgelei:
• bewerkstelliger
• bewerkstelliging
Vertaling:
Engels: to bring about, accomplish, realise, effectuate
Nederlands: bewerkstelligen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|