| vromes [boodskap #139465] |
Ma., 30 Mei 2022 15:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vromes
Afbreking: vro•mes
Selfstandige naamwoord: –
Meervoud: vromes
Betekenis:
• Diegene wat vroom (baie godsdienstig) is.
Gebruik:
• Die vromes sal redding ontvang, maar die goddeloses sal veroordeel word.
Antoniem:
• goddeloses
Vertaling:
Engels: pious, godly
Nederlands: vromen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|