| redding [boodskap #139462] |
Ma., 30 Mei 2022 11:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25961 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
redding
Afbreking: red•ding
Samestelling: red + ing
Selfstandige naamwoord: redding
Meervoud: reddings
Betekenis:
• Die handeling van red; om van gevaar te verlos.
Gebruik:
• Die veiligheidswag het hom tot die vrou se redding gesnel.
Sinoniem:
• beskerming
• bevryding
• verlossing
• vrymaking
• vrystelling
Antoniem:
• uitwissing
Hiponiem:
• seeredding
• selfredding
• uitredding
Afgelei:
• reddingsbaadjie
• reddingsboei
• reddingsboot
• reddingsdaad
• reddingsgeselskap
• reddingsgordel
• reddingshelikopter
• reddingsmiddel
• reddingsoperasie
• reddingsplan
• reddingspoging
• reddingstoestel
• reddingsvlug
• reddingswerk
• reddingswerker
Vertaling:
Engels: rescue, rescuing, saving, salvation
Nederlands: redding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wo., 29 Julie 2026 15:19] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|