Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » redding
redding [boodskap #139462] Mon, 30 May 2022 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
redding
Afbreking: red•ding
Samestelling: red + ing


Selfstandige naamwoord: redding
Meervoud: reddings

Betekenis:
• Die handeling van red; om van gevaar te verlos.

Gebruik:
• Die veiligheidswag het hom tot die vrou se redding gesnel.

Sinoniem:
• beskerming
• bevryding
• verlossing
• vrymaking
• vrystelling

Antoniem:
• uitwissing

Afgelei:
• reddingsbaadjie
• reddingsboei
• reddingsboot
• reddingsdaad
• reddingsgeselskap
• reddingsgordel
• reddingshelikopter
• reddingsmiddel
• reddingsplan
• reddingspoging
• reddingstoestel
• reddingsvlug
• reddingswerk
• reddingswerker
• seeredding
• selfredding
• uitredding

Vertaling:
Engels: rescue, rescuing, saving, salvation
Nederlands: redding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reddingspoging
Volgende onderwerp: halsstarrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:29:11 UTC 2025