reddingspoging [boodskap #139461] |
Mon, 30 May 2022 11:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reddingspoging
Afbreking: red•dings•po•ging
Samestelling: redding + -s- + poging
Selfstandige naamwoord: reddingspoging
Meervoud: reddingspogings
Betekenis:
• 'n Poging/probeerslag om iets of iemand te red.
Gebruik:
• Die polisie het bevestig dat 'n reddingspoging onderweg is om die vasgekeerde kind te red.
Vertaling:
Engels: rescue attempt
Nederlands: reddingspoging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|