piektyd [boodskap #139460] |
Mon, 30 May 2022 10:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
piektyd
Afbreking: piek•tyd
Samestelling: piek + tyd
Selfstandige naamwoord: piektyd
Meervoud: piektye
Betekenis:
• Die besigste tyd.
Gebruik:
• Elektrisiteit kos meer gedurende piektyd.
• Oor piektyd is die paaie baie besig.
Sinoniem:
• spitstyd
Vertaling:
Engels: peak time
Nederlands: piektijd
Nota:
• "Piektyd" is effens anglisisties, gebruik eerder "spitstyd".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|