grabbel [boodskap #139459] |
Sun, 29 May 2022 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grabbel
Afbreking: grab•bel
Werkwoord: grabbel
Verlede tyd: het gegrabbel
Betekenis:
• Om met die hande rond te voel; soekend rond te tas.
Gebruik:
• Die blinde seun grabbel na sy bril op die vloer.
Sinoniem:
• rondgryp
• rondtas
• rondvoel
Afgelei:
• grabbelsak
• grabbelaar
Vertaling:
Engels: to grabble, scramble, grope
Nederlands: grabbelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|