Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondersoekend
ondersoekend [boodskap #139457] Sun, 29 May 2022 18:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondersoekend
Afbreking: on•der•soe•kend
Samestelling: ondersoek + -end


Byvoeglike naamwoord: ondersoekend
Attributief: ondersoekende

Betekenis:
• Wat ondersoek; belangstelling toon; probeer verstaan.

Gebruik:
• Studente moet leer om krities te dink, ondersoekend te wees en bewyse te toets.

Sinoniem:
• analities
• bespiegelend
• forensies
• krities
• leergierig
• soekend

Vertaling:
Engels: inquiringly, examining, searching
Nederlands: onderzoekend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van ondersoek.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aappokke
Volgende onderwerp: pokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:33:19 UTC 2025