Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mities
mities [boodskap #139451] Sat, 28 May 2022 20:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mities
Afbreking: mi•ties


Byvoeglike naamwoord: mities
Attributief: mitiese

Betekenis:
• Soos 'n mite; wat op stories berus en nie noodwendig waar is nie.

Gebruik:
• Historiese feite is dikwels met mitiese oorlewerings vermeng.

Sinoniem:
• fabelagtig
• legendaries
• sprokiesagtig
• verdig

Vertaling:
Engels: mythical, mythic
Nederlands: mythisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breekskade
Volgende onderwerp: toonaangewend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:04:40 UTC 2025