demoon [boodskap #139449] |
Sa, 28 Mei 2022 18:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
demoon
Afbreking: de•moon
Selfstandige naamwoord: demoon
Meervoud: demone
Verkleinwoord: demoontjie
Meervoud van verkleining: demoontjies
Betekenis:
• 'n Bose gees, gevalle engel, of ander slegte bonatuurlike wese.
Gebruik:
• In Lukas 8:31 smeek die demone Jesus om hulle in die varke in te stuur, eerder as om hulle na die onderaardse diepte te verdryf.
Sinoniem:
• duiwel
• plaaggees
• satan
Afgelei:
• demonies
• demonologie
• demoonbeswering
• demoonuitdrywing
Vertaling:
Engels: demon
Nederlands: demoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|