Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsterflik
onsterflik [boodskap #139448] Sat, 28 May 2022 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onsterflik
Afbreking: on•sterf•lik
Samestelling: on- + sterflik


Byvoeglike naamwoord: onsterflik
Vergrotende trap: onsterfliker
Oortreffende trap: onsterflikste
Attributief: onsterflike
Partitief: onsterfliks

Betekenis:
• Wat nie kan sterf nie; vir altyd sal bestaan.

Gebruik:
• Baie mense glo dat die siel onsterflik is en na die dood bly voortbestaan.

Sinoniem:
• eindeloos
• ewig
• ewigdurend
• onverganklik

Antoniem:
• sterflik

Afgelei:
• onsterflikheid

Vertaling:
Engels: immortal, lasting
Nederlands: onsterfelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: godheid
Volgende onderwerp: demoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:43:59 UTC 2025