verdag [boodskap #139446] |
Sat, 28 May 2022 09:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdag
Afbreking: ver•dag
Byvoeglike naamwoord: verdag
Vergrotende trap: verdagter
Oortreffende trap: verdagste
Attributief: verdagte
Partitief: verdags
Betekenis:
• Wat agterdog wek; onder verdenking staan.
Gebruik:
• Die omstandighede van sy moord lyk verdag.
Sinoniem:
• betwyfelbaar
• onoortuigend
• suspisieus
• twyfelagtig
• wantrouend
Antoniem:
• onverdag
Afgelei:
• verdagmakery
• verdagmaking
• verdagte
Vertaling:
Engels: suspicious, questionable, sinister, fishy
Nederlands: verdacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|