Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdagmakery
verdagmakery [boodskap #139444] Sat, 28 May 2022 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdagmakery
Afbreking: ver•dag•ma•ke•ry
Samestelling: verdag + maak + -ery


Selfstandige naamwoord: verdagmakery
Meervoud: verdagmakerye

Betekenis:
• Handeling om iemand skuldig te laat lyk; ongegronde insinuasies maak; twyfel saai; onder verdenking plaas.

Gebruik:
• Hy het 'n sieklike beheptheid met twisvrae en met stryery oor woorde. Daaruit ontstaan afguns, twis, beledigings en gemene verdagmakery. [1 Timoteus 6:4]

Sinoniem:
• insinuering
• moddergooiery
• sinspeling
• toedigting
• verdagmaking

Vertaling:
Engels: casting of suspicion, insinuation, impeachment, suspicion-mongering
Nederlands: verdachtmakerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ereksie
Volgende onderwerp: verdagte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:19:28 UTC 2025