ereksie [boodskap #139443] |
Sat, 28 May 2022 08:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ereksie
Afbreking: e•rek•sie
Selfstandige naamwoord: ereksie
Meervoud: ereksies
Betekenis:
• Toestand waar die manlike lid deur opswelling groter en stywer word.
Gebruik:
• Tydens 'n ereksie verslap die spierweefsels in die toevoerende aar en word die penis se sponsagtige weefsel met bloed gevul.
Afgelei:
• ereksieprobleem
Vertaling:
Engels: erection
Nederlands: erectie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|