Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swerwer
swerwer [boodskap #139441] Thu, 26 May 2022 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swerwer
Afbreking: swer•wer


Selfstandige naamwoord: swerwer
Meervoud: swerwers
Verkleinwoord: swerwertjie
Meervoud van verkleining: swerwertjies

Betekenis:
• Persoon of dier wat van plek tot plek trek, meestal sonder vaste blyplek.

Gebruik:
• Die Australiese malgas is 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika.

Sinoniem:
• swerfling
• swerweling
• trekker
• trekvoël

Afgelei:
• swerwersbestaan
• swerwerslewe
• swerwersvolk

Verwant:
• nomade

Vertaling:
Engels: wanderer, vagabond
Nederlands: zwerver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pluspunt
Volgende onderwerp: oorgang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:33:37 UTC 2025