Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pluspunt
pluspunt [boodskap #139440] Wed, 25 May 2022 20:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pluspunt
Afbreking: plus•punt
Samestelling: plus + punt


Selfstandige naamwoord: pluspunt
Meervoud: pluspunte
Verkleinwoord: pluspuntjie
Meervoud van verkleining: pluspuntjies

Betekenis:
• 'n Aspek wat as voordeel gesien kan word.

Gebruik:
• Die pluspunt van swaarkry is dat dit jou sterker maak.

Sinoniem:
• voordeel

Antoniem:
• minpunt
• minuspunt

Vertaling:
Engels: plus point, advantage, upside
Nederlands: pluspunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skuiwergat
Volgende onderwerp: swerwer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:25:39 UTC 2025