Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ambisie
ambisie [boodskap #139437] Tue, 24 May 2022 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ambisie
Afbreking: am•bi•sie


Selfstandige naamwoord: ambisie
Meervoud: ambisies
Verkleinwoord: ambisietjie
Meervoud van verkleining: ambisietjies

Betekenis:
• Sterk begeerte om 'n prestasie te bereik (meestal ter wille van aansien, mag of rykdom).

Gebruik:
• Sy wou 'n klassieke danseres word, maar 'n kniebesering het 'n stokke voor die ambisie gesteek.

Sinoniem:
• aspirasie
• dryfkrag
• eersug
• mikpunt
• strewe

Afgelei:
• ambisieus

Vertaling:
Engels: ambition
Nederlands: ambitie

Nota:
• Die verkleining kan verkleinerend wees.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dronkslaan
Volgende onderwerp: tender
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 17:22:26 UTC 2025