dronkslaan [boodskap #139436] |
Mon, 23 May 2022 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dronkslaan
Afbreking: dronk•slaan
Samestelling: dronk + slaan
Werkwoord: slaan dronk, dronkslaan
Verlede tyd: het dronkgeslaan
Betekenis:
• Om verbaas en verbluf te laat.
Gebruik:
• Die farao kry toe 'n droom wat sy towenaars en wyse manne totaal dronkslaan.
Sinoniem:
• deurmekaarmaak
• oorweldig
• verbaas
• verbluf
• verbyster
• verstom
• verwar
Vertaling:
Engels: to strike dumb, baffle, confuse, stupefy, befuddle
Nederlands: in de war te brengen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|