glief [boodskap #139435] |
Mon, 23 May 2022 17:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glief
Afbreking: glief
Selfstandige naamwoord: glief
Meervoud: gliewe
Betekenis:
• 'n Figuur, teken of karakter in 'n skryfstelsel wat bydra tot die betekenis van wat geskryf word.
Gebruik:
• Die letter ñ (n met tilde) is 'n glief in Spaans, maar nie in Afrikaans nie.
Afgelei:
• diglief
• hiëroglief
• triglief
Vertaling:
Engels: glyph
Nederlands: glief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|