Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » outyds
outyds [boodskap #139433] Mon, 23 May 2022 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
outyds
Afbreking: ou•tyds
Samestelling: ou + tyd + -s


Byvoeglike naamwoord: outyds
Vergrotende trap: outydser
Oortreffende trap: outydsste
Attributief: outydse

Betekenis:
• Wat in 'n vroeëre tyd hoort; uit die oude doos en nie meer relevant nie.

Gebruik:
• As jy nog met 'n tikmasjien tik, is jy beslis outyds.

Sinoniem:
• antiek
• eertyds
• ouderwets
• oudmodies
• verouderd

Antoniem
• modern
• nuwerwets

Vertaling:
Engels: old-fashioned, out of date, ancient
Nederlands: oudtijds

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: installeer
Volgende onderwerp: sandaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 17:31:40 UTC 2025