Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » installeer
installeer [boodskap #139432] Mon, 23 May 2022 13:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
installeer
Afbreking: in•stal•leer


Werkwoord: installeer
Verlede tyd: het geïnstalleer

Betekenis:
• Om iets of iemand in posisie te bring om 'n bepaalde funksie te verrig.
• (rekenaars) Om 'n program te laai en gereed te maak vir gebruik.

Gebruik:
• Die bouer installeer 'n boekrak.
• Het jy Whatsapp op jou selfoon geïnstalleer?

Sinoniem:
• aanbring
• bevestig
• inrig
• monteer
• opstel

Antoniem:
• deïnstalleer

Hiponiem:
• herinstalleer

Afgelei:
• installasie
• installeerder
• installering

Vertaling:
Engels: to install
Nederlands: installeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrywillig
Volgende onderwerp: outyds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 17:46:24 UTC 2025