erbarm [boodskap #139429] |
Mon, 23 May 2022 09:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erbarm
Afbreking: er•barm
Werkwoord: erbarm
Verlede tyd: het erbarm
Betekenis:
• Om barmhartigheid te betoon; medelye hê; jou oor iemand te ontferm.
Gebruik:
• O God van barmhartigheid, erbarm U oor my!
Sinoniem:
• ontferm
Afgelei:
• erbarming
• erbarmlik
Vertaling:
Engels: to take pity, have mercy
Nederlands: erbarmen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|