musikus [boodskap #139428] |
Sun, 22 May 2022 17:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
musikus
Afbreking: mu•si•kus
Selfstandige naamwoord: musikus
Meervoud: musikusse, musici
Verkleinwoord: musikussie
Meervoud van verkleining: musikussies
Betekenis:
• 'n Kunstenaar wat musiek maak.
Gebruik:
• Toon van den Heever was nie net 'n regter nie, maar ook 'n bekwame violis en musikus.
Sinoniem:
• musiekmaker
• musikant
• toonkunstenaar (verouderd)
Vertaling:
Engels: musician
Nederlands: musicus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|