verswak [boodskap #139426] |
Sun, 22 May 2022 11:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verswak
Afbreking: ver•swak
Samestelling: ver- + swak
Werkwoord: verswak
Verlede tyd: het verswak
Betekenis:
• Om swakker te maak, of swakker te word.
Gebruik:
• Die waarde van die geldeenheid het verder verswak.
Sinoniem:
• afneem
• agteruitgaan
• kwyn
• ontkrag
• verflou
• verminder
Antoniem:
• verbeter
• versterk
Afgelei:
• onverswak
• verswakkend
• verswakker
• verswakking
• verswakte
Vertaling:
Engels: to weaken, become weaker
Nederlands: verzwakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|