bakteries [boodskap #139424] |
Sat, 21 May 2022 17:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bakteries
Afbreking: bak•te•ries
Byvoeglike naamwoord: bakteries
Attributief: bakteriese
Betekenis:
• Wat bakterieë betref, of deur 'n bakterie veroorsaak word.
Gebruik:
• Antibiotika mag nodig wees as die voedselvergiftiging bakteries van aard is.
Sinoniem:
• bakterieel
Antoniem:
• antibakteries
afgelei:
• skroefbakteries
Vertaling:
Engels: bacterial
Nederlands: bacterieel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|