pilaargang [boodskap #139421] |
Sat, 21 May 2022 09:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pilaargang
Afbreking: pi•laar•gang
Samestelling: pilaar + gang
Selfstandige naamwoord: pilaargang
Meervoud: pilaargange
Betekenis:
• 'n Lang gang (of saal) wat deur pilare ondersteun word.
Gebruik:
• Salomo het ook 'n pilaargang gebou, vyf en twintig meter lank en vyftien meter breed. [1 Konings 7:6]
Hiponiem:
• kolonnade
• portiek
• stoa (Griekse pilaargang)
Vertaling:
Engels: pillar passage, hall of pillars
Nederlands: zuilenhal, voorhuis van pilaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|