huishoudster [boodskap #139420] |
Fri, 20 May 2022 18:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huishoudster
Afbreking: huis•houd•ster
Samestelling: huis + houdster
Selfstandige naamwoord: huishoudster
Meervoud: huishoudsters
Verkleinwoord: huishoudstertjie
Meervoud van verkleining: huishoudstertjies
Betekenis:
• Vrou wat na iemand anders se huishouding omsien.
Gebruik:
• 'n Huishoudster verrig take soos kosmaak, skoonmaak, was, stryk, kinders oppas, ens.
Antoniem:
• huishouer
Vertaling:
Engels: female housekeeper
Nederlands: huishoudster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|