Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emosiewoord
emosiewoord [boodskap #139419] Vr, 20 Mei 2022 15:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
emosiewoord
Afbreking: e•mo•sie•woord
Samestelling: emosie + woord


Selfstandige naamwoord: emosiewoord
Meervoud: emosiewoorde
Verkleinwoord: emosiewoordjie
Meervoud van verkleining: emosiewoordjies

Betekenis:
• 'n Woord wat 'n gevoel uitdruk.

Gebruik:
• Daar is talle emosiewoorde in Afrikaans, onder meer vrolik, hartseer, gelukkig, kalm, kwaad, bang, liefdevol, verveeld en gefrustreerd.

Sinoniem:
• gevoelswoord
• gevoelenswoord

Vertaling:
Engels: emotion word
Nederlands: emotiewoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kloustrofobie
Volgende onderwerp: huishoudster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 07:23:27 MGT 2024