kloustrofobie [boodskap #139418] |
Fri, 20 May 2022 07:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kloustrofobie
Afbreking: klou•stro•fo•bie
Selfstandige naamwoord: kloustrofobie
Meervoud: –
Betekenis:
• Sieklike vrees vir klein of afgeslote ruimtes.
Gebruik:
• 'n Persoon met kloustrofobie voel benoud in huisbakke, vliegtuie en ander benoude plekke, wat tot angsaanvalle kan lei.
Sinoniem:
• engtevrees
• noutevrees
Antoniem:
• agorafobie
Afgelei:
• kloustrofobies
Verwant:
• kajuitkoors
Vertaling:
Engels: claustrophobia
Nederlands: claustrofobie
Nota:
• Van die Latynse claustrum "'n ingeslote ruimte" en die Grieke phóbos "fobie, vrees".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|