verwelf [boodskap #139417] |
Thu, 19 May 2022 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwelf
Afbreking: ver•welf
Selfstandige naamwoord: verwelf
Meervoud: verwelwe
Betekenis:
• Die boogvormige bedekking van 'n gebou of ander ruimte.
Gebruik:
• Hier deur 'n noue gang, daar weer in 'n onafsienbare grot met sy verwelf duisende voet oor ons kop, van toneel tot toneel, van skoonheid tot skoonheid. [Loeloeraai, C.J. Langenhoven]
Wisselvorm:
• verwulf
Sinoniem:
• boog
• gewelf
Vertaling:
Engels: arched roof, imbowment
Nederlands: verwelf
Nota:
• Kan ook as werkwoord optree.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|