Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » imposant
imposant [boodskap #139416] Thu, 19 May 2022 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
imposant
Afbreking: im•po•sant


Byvoeglike naamwoord: imposant
Vergrotende trap: imposanter
Oortreffende trap: imposantste
Attributief: imposante
Partitief: imposants

Betekenis:
• Wat imponeer; 'n indruk maak.

Gebruik:
• Die wynboere se huise was meer imposant as dié in Kaapstad.

Sinoniem:
• aansienlik
• aangrypend
• imponerend
• indrukwekkend
• majestueus
• ontsagwekkend

Vertaling:
Engels: imposing, impressive
Nederlands: imposant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarenteen
Volgende onderwerp: verwelf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 17:44:50 UTC 2025