Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarenteen
daarenteen [boodskap #139415] Thu, 19 May 2022 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarenteen
Afbreking: daar•en•teen
Samestelling: daar + en + teen


Bywoord: daarenteen

Betekenis:
• In teenstelling; anders as wat genoem is.

Gebruik:
• Die ootmoediges daarenteen sal die aarde besit en hulle verlustig oor groot vrede. [Psalms 37:11]

Wisselvorm:
• daarenteë

Sinoniem:
• daarteenoor
• inteendeel
• omgekeerd

Vertaling:
Engels: on the other hand
Nederlands: daarentegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: speleoloog
Volgende onderwerp: imposant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 17:54:51 UTC 2025